top of page


Gewasbeskerming

Chemiese Gewasbeskerming
Biologiese Gewasbeskerming
Plantvoeding

VS Chemie verskaf en versprei 'n uitgebreide reeks gehalte chemiese en biologiese gewasbeskermings- en plantvoedingsprodukte van verskeie multinasionale landbouchemiese maatskappye.
Ons uitgebreide kennis van die betrokke industrieë, en direkte skakels met vervaardigers en verskaffers stel ons in staat om produkte teen baie mededingende pryse te voorsien.
Ons wye reeks produkte word ondersteun deur ons tegniese kundigheid en dié van ons verskaffers om die beste uitkoms vir jou gewasse te verseker.

bottom of page