Veevoeding

DSC_0782_edited.jpg
Logo12.png

Saamstaan Voere spesialiseer in topgehalte dierevoerprodukte vir die dinamiese veeboer. Ons bied u die gerief van voorafgemengde voer en die voordeel om u individuele mengsels te skep volgens u behoeftes en spesifikasies. Ons bied die bykomende voordeel dat u as produsent u eie graan by u spesifieke mengsel kan voeg. Hierdie wedersyds voordelige verhouding verseker dat u vee die vrugte daarvan pluk.