Ons storie

Ons is ‘n boere-aangedrewe besigheid wat toegewyd is aan die voorsiening van top-kwaliteit produkte en dienste aan die Suid-Afrikaanse landbou bedryf.

Ons verhaal begin toe die stigters van Pro Gas en VS  Kunsmis besef het dat daar ‘n tekort aan kwaliteit landbou insetprodukte beskikbaar was teen billike pryse. Saam het die vier boere gas, asook vloeibare en droë kunsmis begin voorsien – die enigste verskaffers in Suid-Afrika om hierdie te betree.

VS Chemie, ‘n verskaffer van boerdery chemikalië en biologiese gewasbeskermingsprodukte, het in (200x) by die groep aangesluit. VS Chemie beskik oor die tegniese kundigheid wat nodig is om die beste uitkoms vir jou oes te verseker. Toe VS Kalk in (200x) by die groep aansluit om landbou kalk en gips aan ons kliënte te verskaf, het hul ook ‘n logistieke netwerk saamgebring. Hierdie konsolidasie van kunsmis, chemikalië en kalkprodusente laat ons toe om ‘n alles-in-een oplossing te voorsien vir al jou gewasproduksie benodighede.

Dit was tóé wat ons besluit het om ons dienste nog meer uit te brei deur ook grootskaalse diesel te verskaf. VS Fuels het in (200x) by die groep aangesluit en voorsien aanpasbare hoeveelhede tussen  2 000L en 39 000L in beide 50ppm and 500ppm. Ons verstaan ook egter om jou masjinerie sonder probleme te laat hardloop, benodig jy meer as net brandstof. VS Onderdele bied ‘n wye voorraad aan, wat meganiese onderdele insluit. Hulle het by die groep aangesluit in (200x) en hulle wye verskeidenheid van voorraad en na-uurse diens opsies was gestig om by die besige produseerder aan te pas

Blue Planet en Saamstaan Voere was die volgende vennote wat by ons groep aangesluit het.

Blue Planet is Afrika se verspreidingsvennoot vir BluePlanet LLC, ‘n Amerikaanse-gebaseerde biotegnologiese maatskappy wat bakteriese formulerings ontwikkel en vervaardig, om die herwinningsproses van voedingstowwe en afval te verbeter in verskeie funksies. Hulle gevorderde formulerings verbeter bemestingsbestuur aansienlik, verhoog die gewasopbrengs en herstel die grondgesondheid in landbou.

Die laaste afdeling wat by ons aangesluit het was Saamstaan Voere – ‘n spesialis verskaffer van dierevoerprodukte. Hulle rond ons oplossings af met verskillende mengsels van top-kwaliteit voere om elke boer se unieke benodighede te voldoen. Saamstaan Voere bied gerieflike vooraf-gemengde voere, met die voordeel om ook jou eie graan en voer by te voeg.

Ons het geweldig gegroei oor die afgelope drie jaar en werk huidiglik aan nog verskeie opwindede ontwikkelings.

Wat ons kliënte se

Tarsus Farm

I'm a paragraph. Click here to add your own text and edit me. It's easy. I'm a paragraph. Click here to add your own text and edit me. It's easy. I'm a paragraph. Click here to add your own text and edit me. It's easy. I'm a paragraph. Click here to add your own text and edit me. It's easy.

Piet Pommer

Cattle Farmer

Lenora Sandoval

Arable Farmer