LANDBOU-OPLOSSINGS

GEWASVOEDING & -BESKERMING
Deur al die produkte wat die VS Agri gewasvoedings-maatskappye aanbied te kombineer, is daar 'n wen-oes wondermiddel om aan die behoefte van elke boer te voldoen.
-
Grondkorreksies volgens grondontleding.
-
Kunsmisprogramme volgens grond- en plantbehoeftes.
-
Bio-kunsmis en bio-stimulante om grond gesondheid te verbeter.
-
Blaarprogramme vir spesifieke tekortkominge.






dierevoeding
Topgehalte dierevoerprodukte vir die dinamiese veeboer. Die gerief van voorafgemengde voer, die voordeel wat individuele mengsels volgens unieke behoeftes en spesifikasies, sowel as die opsie vir die boer om sy eie graan by 'n spesifieke mengsel te voeg, maak die verskil.
Hierdie wedersyds voordelige verhouding verseker dat u vee die vrugte daarvan pluk.


bio-remediëring
Unieke bio-remediëring formulerings wat spesifiek ontwerp is om die natuurlike en biologiese proses van organiese afval te verlaag. Hierdie produkte bevat slegs natuurlike bakterieë wat ekonomies en volhoubaar saam met die natuur werk. Behandelingsplanne word deur 'n kundige span ontwikkel na aanleiding unieke behoeftes. Hierdie formulerings bied oplossings in verskillende toepassings wat een ding in gemeen het: samewerking met die natuur.


BRANDSTOF & ONDERDELE
Beste kwaliteit brandstof teen mededingende pryse. Aanpasbare brandstofvrag-groottes wat wissel van 2 000L tot 39 000L, beskikbaar in beide 50pm en 500ppm.
'n Handelstak op Vrede in die Vrystaat, bied 'n wye verskeidenheid van produkte, insluitende gemeganiseer onderdele. 'n Wye produkkeuse en langer werksure verseker dat die boer se onderneming glad verloop.

