Gewasvoeding en -beskerming

WhatsApp Image 2020-03-18 at 16.48.02.jpeg

VS Kunsmis bied unieke vloeibare en korrelvormige versnitte volgens u plaas se behoeftes. Ons lewer ook spesialiteitsprodukte soos half-organiese kunsmis, wateroplosbare produkte, blaarvoere, humiese en fulviese sure.

Logo2.jpg

VS Kunsmis bied unieke vloeibare en korrelvormige versnitte volgens u plaas se behoeftes. Ons lewer ook spesialiteitsprodukte soos half-organiese kunsmis, wateroplosbare produkte, blaarvoere, humiese en fulviese sure.

Logo 3.png

Pro Gas Solutions verkry en pas ammoniak - die mees effektiewe stikstofbron, direk aan die grond toe. Ons is verbind tot veilige en betroubare toerusting, aangepas by elke boer se praktiese behoeftes. 

Die bogenoemde word ondersteun deur die beste tegniese span in Afrika, indien nie die wêreld nie.

AVISON PNG.jpg

Avison is reeds sedert 2007 'n verskaffer van kwaliteit organiese- en semi-organiese kunsmis.

Avison glo in ‘n holistiese benadering tot bemesting en wend daarom geïntegreerde plantvoe-dingsbestuur aan deur voeding-stowwe van beide anorganiese- en organiese bronne gebruik word om grondvrugbaarheid te verbeter en gevolglik opbrengs te verhoog.

Logo4.png

VS Chemie bied kwaliteit chemiese en biologiese gewasbeskermings-produkte teen mededingende pryse.

Die wye verskeidenheid produkte word ondersteun deur ons tegniese kundigheid om die beste uitkoms vir u gewasse te verseker.

Logo5.png

VS Kalk voorsien landboukalk en gips om die nutriëntbalans in die grond te verbeter – wat belangrik is vir goeie grondstruktuur en grondbiologie. Ons het toegang tot alle beskikbare bronne van kalk en gipsbronne om presies te bepaal wat u grond benodig volgens 'n grondontleding. Die produkte word ondersteun deur uitstekende logistiek.