About the Role
Responsibilities include:
- Follow up on open orders with suppliers
- Follow up on shipped inventory
- Inventory control & survey
- Receiving and shipping of stock
- Plan deliveries and collections
- Logistical planning
- Control of expenses
- Reports on quality control
- Oversee different stores: Vereeniging, Vrede and Durban
Verantwoordelikhede sluit die volgende in:
- Volg oop bestellings op by verskaffers
- Volg op oor gestuurde voorraad
- Voorraadbeheer & Voorraadopname
- Ontvang van voorraad
- Versending van voorraad
- Beplan aflewerings en invorderings
- Logistieke beplanning
- Beheer van uitgawes
- Verslae oor gehaltebeheer
- Oorsien verskillende store: Vereeniging, Vrede en Durban
Requirements
Applicants must be able to work very thoroughly, meticulously and accurately, but diplomatically and must be detail oriented. The person must be willing to travel to other towns once a month.
The Successful candidate must meet the following requirements:
Previous experience in similar industry
Reliable vehicle
Advanced knowledge of administrative record keeping
Excellent written and oral communication skills (Afrikaans and English)
Aansoekers moet baie deeglik, noukeurig en akkuraat kan werk, streng maar diplomaties en moet detail georiënteerd wees. Die persoon sal iemand wees wat netjies is en moet gewillig wees om een keer per maand te reis na ander dorpe.
Die Suksekvolle kandidaat moet aan die volgende vereistes voldoen:
Vorige ondervinding in soortgelyke bedryf.
Betroubare voertuig.
Gevorderde kennis van administratiewe rekordhouding.
Uitstekende skriftelike en mondelinge kommunikasievaardighede(Afrikaans en Engels)
About the Company
The VS Agri Group currently requires an experienced Logistics and Stock Controller to join our SP Packaging team.
The market related remuneration package will be negotiated, and candidates may add a full CV and references, as well as an indication of salary expectations.
Die VS Agri Groep benodig tans 'n ervare Logistieke en Voorraadbeheerder om by ons SP Packaging span aan te sluit.
Die markverwante vergoedingspakket sal onderhandel word, en kandidate kan 'n volledige CV en verwysings byvoeg, asook 'n aanduiding van salarisverwagtinge.