Brandstof en onderdele

Logo6.png

VS Handel bied 'n wye verskeidenheid van produkte, insluitend gemeganiseerde on-derdele. Ons het ‘n wye produk keuse en langer werksure om te verseker dat u besigheid glad verloop.

VS Fuels bied topgehalte diesel teen mededingende pryse. Ons bied aanpasbare vraggroottes wat wissel van 2 000L tot 39 000L, beskikbaar in beide 50ppm en 500ppm.