Oor die Werk
Responsibilities Include:
• Responsible for all administration of the parts department together with the manager
• Management of daily cash reports and bank transactions
• Dealing with all financial related queries and issues
• Monthly Creditors reconciliation
• Debtors and Creditors function, including the reconciliation of all accounts
• Resolution of queries
• Daily reporting to manager
• Record keeping of staff attendance registers
• Responsible for keeping stock, orders and purchase of parts
• Receipt and control of ordered stock
• Issuance of all direct orders and stock requests
• Handling of all aspects of the warranty claims
• Answer phone calls and respond to emails
Verantwoordelikhede Behels:
• Verantwoordelik vir alle administrasie van die onderdele-afdeling saam met die bestuurder
• Bestuur van daaglikse kontantverslae en banktransaksies
• Hanteer van alle finansiële verwante navrae en kwessies
• Maandelikse Krediteure rekonsiliasie
• Debiteure- en Krediteurefunksie, insluitend die rekonsiliering van alle rekeninge
• Oplossing van navrae
• Daaglikse verslagdoening aan bestuurder
• Rekord hou van personeel bywoningsregisters
• Verantwoordelik vir die hou van voorraad, bestellings en aankoop van onderdele
• Ontvangs en beheer van bestelde voorraad
• Uitreik van alle direkte bestellings en voorraadversoeke
• Hantering van alle aspekte van die waarborgeise
• Beantwoord telefoonoproepe en reageer op e-posse
Vereistes
Applicants must be able to work very thoroughly, meticulously and accurately, with exceptional interpersonal and customer service skills.
The successful candidate must meet the following requirements:
Grade 12
Minimum of 3-5 years of experience in a similar position
Proven administrative work experience and strong computer literacy
Thorough and meticulous, must be able to maintain a high level of accuracy
Must be able to work in a team
Fluent in Afrikaans and English
Positive, friendly attitude
Experience with direct sales will be an advantage
Aansoekers moet baie deeglik, noukeurig en akkuraat kan werk, streng maar diplomaties wees met uitsonderlike interpersoonlike en kliëntediensvaardighede.
Die Suksekvolle kandidaat moet aan die volgende vereistes voldoen:
Graad 12
Minimum van 3-5 jaar ervaring in ‘n soortgelyke posisie
Bewese administratiewe werkservaring, sterk rekenaargeletterd
Deeglik en noukeurig, moet 'n hoë vlak van akkuraatheid kan handhaaf
Moet in ‘n span kan werk
Afrikaans en Engels magtig
Positiewe, vriendelike houding
Ervaring met direkte verkope sal ‘n voordeel wees
Oor die Maatskappy
The VS Agri Group currently requires an experienced Inventory and Admin Clerk to join our VS Handel team.
The market related remuneration package will be negotiated, and candidates may add a full CV and references, as well as an indication of salary expectations.
Die VS Agri Groep benodig tans 'n ervare Voorraad en Admin Klerk om by ons VS Handel span aan te sluit.
Die markverwante vergoedingspakket sal onderhandel word, en kandidate kan 'n volledige CV en verwysings byvoeg, asook 'n aanduiding van salarisverwagtinge.